«Sing van die wrok, o godin, van Pêleus se seun, Achillés…» Invocació de la Ilíada en Afrikaans, per J.P.J. van Rensburg.
.
To Prof. Richard Whitaker
for kindly sending me Van Rensburg’s Die Ilias
.
.
.
.
Sing van die wrok, o godin, van Pêleus se seun, Achillés die verderflike wrok, wat tienduisende smarte oor die Achajers gebring het, en baie sterk siele van helde voor Hadés geslinger en hulleself ten prooi van die honde en al die roofvoëls beskik het — en die plan van Zeus is voleindig! — ja, vandat Atreus se seun, koning van manne, en die goddelike Achillés vir die eerste keer in twis van mekaar geskei het.
Die Ilias, I, 1-7
.
.
Traducció a l’Afrikaans de J.P.J. van Rensburg (1952)
Professor de la Universiteit van Stellenbosch (Sud-àfrica)
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
uit die oorspronklike Grieks vertaal
deur J.P.J. van Rensburg
Pro Ecclesia-Drukkery, Stellenbosch.
Sud-àfrica, [1952]
.
.
.